『Leviatan: Die draak in die see』のカバーアート

Leviatan: Die draak in die see

Leviatan: Die draak in die see

無料で聴く

ポッドキャストの詳細を見る

今ならプレミアムプランが3カ月 月額99円

2026年5月12日まで。4か月目以降は月額1,500円で自動更新します。

概要

Ek hoop jy geniet dit om hierna te luister. Ek het dit regtig geniet om hierdie een te doen. Stuur dit gerus aan vir vriende. Weereens, laatweet wat jy dink. Hierdie keer het ek nie Michael Heiser se boek so erg gebruik nie - ek het meer staatgemaak op my eie navorsing. Ek is wel baie indirek gestimuleer deur wat ek reeds by hom gelees het, en natuurlik, deur die konings daar van Haunted Cosmos. Musiek: Miguel Johnson, Makai Symphony, Evan King, Alexander Nakarada, Savfk, Jingle Punks.

まだレビューはありません