『Sheol: Land van Dood』のカバーアート

Sheol: Land van Dood

Sheol: Land van Dood

無料で聴く

ポッドキャストの詳細を見る

今ならプレミアムプランが3カ月 月額99円

2026年5月12日まで。4か月目以降は月額1,500円で自動更新します。

概要

Ek hoop jy geniet dit om hierna te luister. Ek het gedink om net een episode hieroor te doen. Maar een was hopeloos te kort. Selfs soos dit is, is dit heelwat langer gewees as wat ek verwag het. En boonop is dit nog net helfte van wat ek eintlik oor wou gesels. As die HERE wil sal daar binnekort 'n opvolg episode wees. :-) Weereens, laatweet wat jy dink. Hierdie episode is tegnies ook deel van die monsters reeks.

まだレビューはありません